• 4
  • 2
  • 4 150 ha

Monthly Costs

Monthly Bond Repayment ZAR .

Calculated over years at % with no deposit. Change Assumptions

Affordability Calculator | Bond Costs Calculator | Bond Repayment Calculator | Apply for a Bond

Bond Calculator

R
R
%
years
R


BetterBond

Disclaimer: The estimates contained on this webpage are provided for general information purposes and should be used as a guide only. While every effort is made to ensure the accuracy of the calculator, RE/MAX of Southern Africa cannot be held liable for any loss or damage arising directly or indirectly from the use of this calculator, including any incorrect information generated by this calculator, and/or arising pursuant to your reliance on such information.

Property description

Verkoopsinligting : Kalkdam

Die eiendomme staan bekend as Kalkdam, en is in drie dele geregistreer. Daar is vir byna drie geslagte (sedert 1948) slegs met Merinoskape en beeste geboer op hierdie eiendom, met konserwatiewe en bewaaringsgerigte veebeladings.

Die eiendom is aanliggend en vorm 'n eenheid. Dit moet verkieslik as een ekonomiese eenheid hanteer word, maar kan ook afsonderlik verhandel en bestuur word. Dit bestaan uit die volgende titelaktes/ beskrywings:

Nuwe Kalkdam

1. Gedeelte 1 ( New Kalkdam ) van die plaas Heuningbosput nr. 245, indie Afdeling Hopetown. (geen woonhuis)

- Grootte : 2411,1081 hektaar

2. Restant van die plaas Kalkdam Nr 71, Afdeling Hopetown, Noord- Kaap Provinsie 

- Grootte : 1497,7418 ha (met woonhuis en buitegeboue)

3. Gedeelte 2 (Annex Antoniesbosch) van plaas Kalkdam Nr 71, Afdeling Hopetown , Noord-Kaap Provinsie.

- Grootte : 241,9412 ha

Totale grootte : 4150,7911 ha

Eiendomsbeskrywing :

- Ligging: Die eiendom is geleƫ in die boomryke sandveld gebied van die Bo-Karoo, ongeveer 54km vanaf Hopetown, 52km Noord vanaf Strydenburg, en ongeveer 67 km Suid van Douglas in die Noord-Kaap Provinsie.

- Tipe veld: Ongeveer twee derdes van die eiendomme is diep sandveld met digte gemengde gras en Vaalkameel doringbome (Acasia haematoxylon). Daar kom ook 'n digte stand van bloubos (Monchma icanum), gannabos (Lebeckia spinscens), kapokbos (Eriocephalu sericoides) en verskillende tipes digte Karoo-bossieveld voor.

- Tipe boerdery : Die plaas is ontwikkel vir gemengede veeboerdery, maar daar is die afgelope dekade feitlik uitsluitlik met beeste geboer. Daar is ook 'n kudde van ongeveer 45 gemsbokke, 20 volstruise en meer as 30 vrylopende Koedoes op die eiendom. Groot getalle duikers, steenbokke en ribbokke kom ook voor. Ystervarke en erdvarke word dikwels waargeneem. Vlakvarke is volop, maar getalle word bestuur.

Kontak Esti vir nog inligting ....

Property Details

  • 4 Bedrooms
  • 2 Bathrooms
  • 1 Lounges
  • 1 Dining Area

Property Features